Universiteit van Auckland

Die kloktoring op die stadskampus, wat as 'n ikoon van die universiteit gesien word.

Die Universiteit van Auckland (Māori: Te Whare Wānanga o Tāmaki Makaurau; Engels: University of Auckland) is die grootste universiteit in Nieu-Seeland, geleë in die land se grootste stad, Auckland.

Dit is die hoogsgegradeerde universiteit in die land, wat 81ste in die wêreldwye ranglys van universiteite (2016/17) gelys is.[1]

  1. http://www.topuniversities.com/university-rankings/world-university-rankings/2016

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne